3 En ek sal dié seën wat jou seën, en ek sal hom vervloek wat ’n vloek oor jou uitspreek,+ en al die families van die aarde sal hulleself deur middel van jou seën.”+
48 Toe dié uit die nasies dit hoor, het hulle bly geword en die woord van Jehovah verheerlik,+ en almal wat die regte gesindheid vir die ewige lewe gehad het, het gelowiges geword.+