Matteus 24:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 “En leer dít van die vyeboom as ’n illustrasie: Sodra sy jong tak sag word en hy blare kry, weet julle dat die somer naby is.+ Markus 13:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 “En leer van die vyeboom die illustrasie: Sodra sy jong tak sag word en blare kry, weet julle dat die somer naby is.+
32 “En leer dít van die vyeboom as ’n illustrasie: Sodra sy jong tak sag word en hy blare kry, weet julle dat die somer naby is.+
28 “En leer van die vyeboom die illustrasie: Sodra sy jong tak sag word en blare kry, weet julle dat die somer naby is.+