Markus 12:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Dawid self noem hom ‘Here’, maar hoe kom dit dat hy sy seun is?”+ En die groot skare het met genoeë na hom geluister.+ Lukas 19:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 en tog het hulle nie iets doeltreffends gevind wat hulle kon doen nie, want die hele volk het hom bly aanhang om na hom te luister.+
37 Dawid self noem hom ‘Here’, maar hoe kom dit dat hy sy seun is?”+ En die groot skare het met genoeë na hom geluister.+
48 en tog het hulle nie iets doeltreffends gevind wat hulle kon doen nie, want die hele volk het hom bly aanhang om na hom te luister.+