25 Maar Jesus het hulle na hom toe geroep en gesê: “Julle weet dat die heersers van die nasies oor hulle baasspeel en die groot manne oor hulle gesag uitoefen.+
42 Maar nadat Jesus hulle na hom toe geroep het, het hy vir hulle gesê: “Julle weet dat dié wat skynbaar oor die nasies heers, oor hulle baasspeel en dat hulle grotes oor hulle gesag uitoefen.+