Matteus 26:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Hou aan waak+ en bid,+ sodat julle nie in versoeking kom nie.+ Die gees is natuurlik gretig, maar die vlees is swak.”+ Markus 14:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Manne, hou aan waak en bid,+ sodat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is natuurlik gretig, maar die vlees is swak.”+ Lukas 22:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Toe hy by die plek aankom, het hy vir hulle gesê: “Hou aan bid, sodat julle nie in versoeking kom nie.”+
41 Hou aan waak+ en bid,+ sodat julle nie in versoeking kom nie.+ Die gees is natuurlik gretig, maar die vlees is swak.”+
38 Manne, hou aan waak en bid,+ sodat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is natuurlik gretig, maar die vlees is swak.”+
40 Toe hy by die plek aankom, het hy vir hulle gesê: “Hou aan bid, sodat julle nie in versoeking kom nie.”+