Matteus 26:69 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 69 En Petrus het buite in die binnehof gesit; en ’n diensmeisie het na hom toe gekom en gesê: “Jy was ook saam met Jesus die Galileër!”+ Markus 14:67 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 67 en toe sy Petrus sien, besig om hom warm te maak, het sy hom reguit aangekyk en gesê: “Jy was ook saam met die Nasarener, dié Jesus.”+
69 En Petrus het buite in die binnehof gesit; en ’n diensmeisie het na hom toe gekom en gesê: “Jy was ook saam met Jesus die Galileër!”+
67 en toe sy Petrus sien, besig om hom warm te maak, het sy hom reguit aangekyk en gesê: “Jy was ook saam met die Nasarener, dié Jesus.”+