7 “‘As hy egter nie ’n skaap kan bekostig nie,+ dan moet hy as sy skuldoffer vir die sonde wat hy gepleeg het, twee tortelduiwe+ of twee jong duiwe aan Jehovah bring, een as ’n sondoffer+ en een as ’n brandoffer.
8 Maar as sy nie ’n skaap kan bekostig nie, dan moet sy twee tortelduiwe of twee jong duiwe+ neem, een as ’n brandoffer en een as ’n sondoffer, en die priester moet vir haar versoening doen,+ en sy sal rein wees.’”