Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 22:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Hulle verdeel my kledingstukke onder mekaar,+

      En oor my klere werp hulle die lot.+

  • Jesaja 53:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarom sal ek hom ’n deel onder die menigte gee,+ en saam met die magtiges sal hy die buit verdeel,+ omdat hy sy siel in die dood uitgestort het+ en saam met die oortreders getel is;+ en hy het die sonde van baie gedra,+ en vir die oortreders het hy tussenbeide getree.+

  • Matteus 27:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Toe hulle hom aan die paal gehang het,+ het hulle sy boklere+ verdeel deur die lot te werp,+

  • Markus 15:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En hulle het hom aan die paal gehang en sy boklere verdeel+ deur die lot daaroor te werp om te bepaal wat elkeen sou neem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel