29 en sal uitkom, dié wat goeie dinge gedoen het, tot ’n opstanding van die lewe,+ dié wat veragtelike dinge beoefen het, tot ’n opstanding van oordeel.+
15 en ek het die hoop+ op God, ’n hoop wat hierdie manne self ook koester, dat daar ’n opstanding+ van die regverdiges+ sowel as die onregverdiges+ sal wees.