21 Van daardie tyd af het Jesus Christus vir sy dissipels begin toon dat hy na Jerusalem moet gaan en baie dinge van die ouer manne en hoofpriesters en skrifgeleerdes moet ly en doodgemaak en op die derde dag opgewek moet word.+
31 Ook het hy hulle begin leer dat die Seun van die mens baie lyding moet ondergaan en verwerp moet word deur die ouer manne en die hoofpriesters en die skrifgeleerdes en doodgemaak+ moet word en drie dae later moet opstaan.+
22 maar gesê: “Die Seun van die mens moet baie lyding ondergaan en verwerp word deur die ouer manne en hoofpriesters en skrifgeleerdes en doodgemaak word+ en op die derde dag opgewek word.”+
3 en verduidelik en deur verwysings bewys dat die Christus moes ly+ en uit die dode moes opstaan+ en gesê: “Hierdie Jesus wat ek aan julle verkondig, hý is die Christus.”+