9 maar ons sien Jesus, wat ’n bietjie laer as engele gemaak is,+ met heerlikheid en eer gekroon+ omdat hy die dood ondergaan het,+ sodat hy deur God se onverdiende goedhartigheid vir elke mens die dood sou smaak.+
11 Hulle het bly ondersoek watter besondere tydperk+ of watter soort tydperk die gees+ in hulle aangaande Christus aangedui het+ toe dit vooraf getuig het oor die lyding vir Christus+ en oor die heerlikheid+ wat hierop sou volg.