15 En ek+ sal vyandskap+ stel tussen jou+ en die vrou+ en tussen jou saad+ en haar saad.+ Hy+ sal jou+ kop vermorsel,+ en jy+ sal hom+ in die hakskeen wond.”+
10 Die septer sal van Juda nie wyk nie,+ ook nie die aanvoerderstaf tussen sy voete uit nie, totdat Silo kom;+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+
9 Moses het dadelik ’n koperslang+ gemaak en dit op die paal gesit;+ en as ’n slang iemand gebyt het en hy sy blik op die koperslang gerig het,+ dan het hy bly lewe.+