Psalm 119:99 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 99 Ek het meer insig as al my onderrigters verkry,+Omdat ek u herinneringe oordink.+ Matteus 7:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En toe Jesus klaar was met hierdie woorde, was die uitwerking dat die skare verstom+ was oor die manier waarop hy geleer het; Markus 1:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En hulle was verstom oor die manier waarop hy geleer het,+ want hy het hulle geleer soos een wat gesag het, en nie soos die skrifgeleerdes nie.+ Johannes 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Daarom het die Jode hulle begin verwonder en gesê: “Hoe is dit dat hierdie man geleerd is,+ terwyl hy nie aan die skole gestudeer het nie?”+
28 En toe Jesus klaar was met hierdie woorde, was die uitwerking dat die skare verstom+ was oor die manier waarop hy geleer het;
22 En hulle was verstom oor die manier waarop hy geleer het,+ want hy het hulle geleer soos een wat gesag het, en nie soos die skrifgeleerdes nie.+
15 Daarom het die Jode hulle begin verwonder en gesê: “Hoe is dit dat hierdie man geleerd is,+ terwyl hy nie aan die skole gestudeer het nie?”+