Matteus 26:57 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 57 Dié wat Jesus in hegtenis geneem het, het hom weggelei na Kaʹjafas,+ die hoëpriester, waar die skrifgeleerdes en die ouer manne bymekaar was.+ Johannes 18:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 en hulle het hom eers na Annas toe gelei; want hy was die skoonvader van Kaʹjafas, wat daardie jaar hoëpriester was.+ Johannes 18:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Toe het Annas hom geboeid na Kaʹjafas, die hoëpriester, weggestuur.+ Handelinge 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 (ook Annas,+ die hoofpriester, en Kaʹjafas+ en Johannes en Aleksander en almal wat van die hoofpriester se familie was),
57 Dié wat Jesus in hegtenis geneem het, het hom weggelei na Kaʹjafas,+ die hoëpriester, waar die skrifgeleerdes en die ouer manne bymekaar was.+
13 en hulle het hom eers na Annas toe gelei; want hy was die skoonvader van Kaʹjafas, wat daardie jaar hoëpriester was.+
6 (ook Annas,+ die hoofpriester, en Kaʹjafas+ en Johannes en Aleksander en almal wat van die hoofpriester se familie was),