Jesaja 42:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 ’n Geknakte riet sal hy nie breek nie;+ en ’n dowwe vlaspit sal hy nie uitdoof nie. In waaragtigheid sal hy geregtigheid voortbring.+ Matteus 12:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 ’n Beskadigde riet sal hy nie verbrysel nie, en ’n smeulende vlaspit sal hy nie uitdoof nie,+ totdat hy geregtigheid+ met welslae uitstuur.
3 ’n Geknakte riet sal hy nie breek nie;+ en ’n dowwe vlaspit sal hy nie uitdoof nie. In waaragtigheid sal hy geregtigheid voortbring.+
20 ’n Beskadigde riet sal hy nie verbrysel nie, en ’n smeulende vlaspit sal hy nie uitdoof nie,+ totdat hy geregtigheid+ met welslae uitstuur.