35 Die engel het geantwoord en vir haar gesê: “Heilige gees+ sal oor jou kom, en krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom sal ook wat gebore word, heilig,+ God se Seun,+ genoem word.
41 Demone het ook uit baie uitgekom,+ terwyl hulle geskreeu en gesê het: “Jy is die Seun+ van God.” Maar hy het hulle bestraf en hulle nie toegelaat om te praat nie,+ omdat hulle geweet het+ dat hy die Christus is.+