Markus 1:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Wel, die mense was almal so verstom dat hulle dit onder mekaar begin bespreek het en gesê het: “Wat is dit? ’n Nuwe leer! Selfs die onrein geeste beveel hy met gesag, en hulle gehoorsaam hom.”+
27 Wel, die mense was almal so verstom dat hulle dit onder mekaar begin bespreek het en gesê het: “Wat is dit? ’n Nuwe leer! Selfs die onrein geeste beveel hy met gesag, en hulle gehoorsaam hom.”+