Matteus 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Toe die Fariseërs dit sien, het hulle vir hom gesê:+ “Kyk! Jou dissipels doen wat nie geoorloof is om op die sabbat te doen nie.”+ Markus 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Toe het die Fariseërs vir hom gesê: “Kyk hier! Waarom doen hulle op die sabbat wat nie geoorloof is nie?”+ Johannes 5:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Daarom het die Jode vir die man wat genees is, begin sê: “Dit is Sabbat, en dit is jou nie geoorloof+ om die draagbed te dra nie.”
2 Toe die Fariseërs dit sien, het hulle vir hom gesê:+ “Kyk! Jou dissipels doen wat nie geoorloof is om op die sabbat te doen nie.”+
24 Toe het die Fariseërs vir hom gesê: “Kyk hier! Waarom doen hulle op die sabbat wat nie geoorloof is nie?”+
10 Daarom het die Jode vir die man wat genees is, begin sê: “Dit is Sabbat, en dit is jou nie geoorloof+ om die draagbed te dra nie.”