1 Samuel 21:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daarop het die priester hom gegee wat heilig was,+ want daar was geen brood daar nie behalwe die toonbrode wat voor Jehovah verwyder is+ om vars brood daar te sit op die dag dat dit weggeneem is.
6 Daarop het die priester hom gegee wat heilig was,+ want daar was geen brood daar nie behalwe die toonbrode wat voor Jehovah verwyder is+ om vars brood daar te sit op die dag dat dit weggeneem is.