Matteus 12:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 en kyk! ’n man met ’n verdorde hand!+ Toe het hulle hom gevra: “Is dit geoorloof om op die sabbat te genees?” sodat hulle ’n beskuldiging teen hom kon inbring.+ Markus 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy het weer eens in ’n sinagoge ingegaan, en dáár was ’n man met ’n verdorde hand.+
10 en kyk! ’n man met ’n verdorde hand!+ Toe het hulle hom gevra: “Is dit geoorloof om op die sabbat te genees?” sodat hulle ’n beskuldiging teen hom kon inbring.+