Lukas 5:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar Jesus het hulle redenasies onderskei en het hulle geantwoord en gesê: “Wat redeneer julle in julle harte?+ Johannes 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Maar Jesus self het hom nie aan hulle toevertrou nie,+ omdat hy hulle almal geken het
22 Maar Jesus het hulle redenasies onderskei en het hulle geantwoord en gesê: “Wat redeneer julle in julle harte?+