Matteus 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer+ in, en nadat jy jou deur toegemaak het, bid tot jou Vader wat in die geheim is;+ dan sal jou Vader wat in die geheim toekyk, jou beloon. Markus 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hy het ’n berg bestyg en dié wat hy wou hê, na hom toe geroep,+ en hulle het na hom toe gegaan.+
6 Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer+ in, en nadat jy jou deur toegemaak het, bid tot jou Vader wat in die geheim is;+ dan sal jou Vader wat in die geheim toekyk, jou beloon.
13 En hy het ’n berg bestyg en dié wat hy wou hê, na hom toe geroep,+ en hulle het na hom toe gegaan.+