Jesaja 26:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Met my siel het ek u in die nag begeer;+ ja, met my gees in my binneste bly ek u soek;+ want wanneer daar oordele van u af kom vir die aarde,+ sal die bewoners van die vrugbare land beslis regverdigheid+ leer.+ Matteus 14:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Uiteindelik het hy, nadat hy die skare weggestuur het, alleen teen die berg opgegaan om te bid.+ Hoewel dit laat geword het, was hy alleen daar.
9 Met my siel het ek u in die nag begeer;+ ja, met my gees in my binneste bly ek u soek;+ want wanneer daar oordele van u af kom vir die aarde,+ sal die bewoners van die vrugbare land beslis regverdigheid+ leer.+
23 Uiteindelik het hy, nadat hy die skare weggestuur het, alleen teen die berg opgegaan om te bid.+ Hoewel dit laat geword het, was hy alleen daar.