Markus 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hy het ’n groep van twaalf gevorm, wat hy ook “apostels” genoem het, sodat hulle by hom kon bly en sodat hy hulle kon uitstuur om te preek+ Johannes 6:70 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 70 Jesus het hulle geantwoord: “Ek het julle twaalf uitgekies,+ nie waar nie? Tog is een van julle ’n lasteraar.”+
14 En hy het ’n groep van twaalf gevorm, wat hy ook “apostels” genoem het, sodat hulle by hom kon bly en sodat hy hulle kon uitstuur om te preek+
70 Jesus het hulle geantwoord: “Ek het julle twaalf uitgekies,+ nie waar nie? Tog is een van julle ’n lasteraar.”+