Psalm 107:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want hy het die uitgedroogde siel versadig;+En die honger siel het hy met goeie dinge gevul.+ Jeremia 31:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Want ek sal die moeë siel verkwik, en elke kwynende siel sal ek vul.”+