14 Ek het u woord aan hulle gegee, maar die wêreld het hulle gehaat,+ omdat hulle geen deel van die wêreld is nie, net soos ek geen deel van die wêreld is nie.+
14 Maar selfs as julle ter wille van regverdigheid sou ly, is julle gelukkig.+ Vrees egter nie die voorwerp van hulle vrees nie,+ en raak ook nie ontsteld nie.+