16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+
52 Watter een van die profete het julle voorvaders nie vervolg nie?+ Ja, hulle het dié doodgemaak+ wat die koms van die Regverdige+ vooruit aangekondig het, wie se verraaiers en moordenaars julle nou geword het,+