Deuteronomium 15:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “As een van jou broers onder jou arm word in een van jou stede, in jou land wat Jehovah jou God aan jou gee, moet jy nie jou hart verhard of jou hand toehou vir jou arm broer nie.+ Spreuke 3:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Moenie die goeie terughou van dié aan wie dit toekom+ wanneer dit in die mag van jou hand is om dit te doen nie.+ Spreuke 21:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Die hele dag deur het hy gretig begeer, maar die regverdige gee en hou niks terug nie.+ Matteus 5:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Gee aan hom wat iets van jou vra, en moet jou nie afkeer van iemand wat sonder rente by jou wil leen nie.+
7 “As een van jou broers onder jou arm word in een van jou stede, in jou land wat Jehovah jou God aan jou gee, moet jy nie jou hart verhard of jou hand toehou vir jou arm broer nie.+
27 Moenie die goeie terughou van dié aan wie dit toekom+ wanneer dit in die mag van jou hand is om dit te doen nie.+
42 Gee aan hom wat iets van jou vra, en moet jou nie afkeer van iemand wat sonder rente by jou wil leen nie.+