Matteus 5:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Want as julle dié liefhet wat julle liefhet, watter beloning het julle?+ Doen die belastinggaarders nie ook dieselfde nie? 1 Timoteus 5:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ja, as iemand vir sy eie mense,+ en veral vir dié wat lede van sy huisgesin is,+ nie sorg nie, het hy die geloof+ verloën+ en is hy erger as ’n ongelowige.
46 Want as julle dié liefhet wat julle liefhet, watter beloning het julle?+ Doen die belastinggaarders nie ook dieselfde nie?
8 Ja, as iemand vir sy eie mense,+ en veral vir dié wat lede van sy huisgesin is,+ nie sorg nie, het hy die geloof+ verloën+ en is hy erger as ’n ongelowige.