Levitikus 25:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Moenie rente en woekerwins van hom neem nie,+ maar jy moet jou God vrees;+ en jou broer moet by jou aan die lewe bly. Deuteronomium 15:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Want jy moet jou hand met vrygewigheid vir hom oopmaak+ en vir seker soveel as wat hy nodig het, waaraan dit hom ontbreek, op pand aan hom leen.
36 Moenie rente en woekerwins van hom neem nie,+ maar jy moet jou God vrees;+ en jou broer moet by jou aan die lewe bly.
8 Want jy moet jou hand met vrygewigheid vir hom oopmaak+ en vir seker soveel as wat hy nodig het, waaraan dit hom ontbreek, op pand aan hom leen.