Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 22:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “As jy aan my volk, aan die geteisterde by jou, geld leen,+ mag jy nie vir hom soos ’n woekeraar word nie. Julle mag hom geen rente oplê nie.+

  • Levitikus 25:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Jy mag nie vir hom jou geld teen rente gee nie,+ en jy mag nie jou voedsel teen woekerwins gee nie.

  • Deuteronomium 23:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Jy mag ’n uitlander+ rente laat betaal, maar jou broer mag jy nie rente laat betaal nie;+ sodat Jehovah jou God jou kan seën in alles wat jy onderneem in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.+

  • Psalm 37:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Die hele dag betoon hy guns en leen hy uit,+

      En so kom sy nageslag in aanmerking vir ’n seën.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel