Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 14:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En die Leviet,+ omdat hy geen deel of erfdeel saam met jou het nie, en die inwonende vreemdeling+ en die vaderlose seun en die weduwee,+ wat in jou poorte is, moet kom, en hulle moet eet en versadig word; sodat Jehovah jou God jou kan seën+ in al die werk+ van jou hand wat jy sal doen.

  • Matteus 5:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 sodat julle kan toon dat julle kinders is van julle Vader wat in die hemele is,+ aangesien hy sy son laat opgaan oor goddeloses en goeies en dit laat reën op regverdiges en onregverdiges.+

  • 1 Johannes 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Kyk watter liefde+ het die Vader ons gegee, sodat ons kinders van God genoem sou word;+ en dit is ons ook. Daarom ken die wêreld+ ons nie, want dit het hom nie leer ken nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel