6 “Is dít nie die vas wat ek verkies nie? Om die boeie van goddeloosheid los te maak,+ om die stroppe van die juk af te haal+ en om die verbryseldes vry weg te stuur+ en dat julle elke juk in twee moet breek?+
25 En wanneer julle staan en bid, vergewe+ wat julle ook al teen enigeen het; sodat julle Vader wat in die hemele is, julle ook julle oortredings kan vergewe.”+