Matteus 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 want met die oordeel waarmee julle oordeel, sal julle geoordeel word;+ en met die maat waarmee julle uitmeet, sal hulle vir julle uitmeet.+ Markus 4:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Hy het verder vir hulle gesê: “Skenk aandag aan wat julle hoor.+ Met die maat waarmee julle uitmeet, sal vir julle uitgemeet word,+ ja, meer sal vir julle bygevoeg word.+
2 want met die oordeel waarmee julle oordeel, sal julle geoordeel word;+ en met die maat waarmee julle uitmeet, sal hulle vir julle uitmeet.+
24 Hy het verder vir hulle gesê: “Skenk aandag aan wat julle hoor.+ Met die maat waarmee julle uitmeet, sal vir julle uitgemeet word,+ ja, meer sal vir julle bygevoeg word.+