Matteus 15:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 LAAT hulle begaan. Hulle is blinde gidse. As ’n blinde dan ’n blinde lei, sal albei in ’n gat val.”+ Matteus 23:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Wee julle, blinde gidse,+ wat sê: ‘As iemand by die tempel sweer, is dit niks; maar as iemand by die goud van die tempel sweer, staan hy onder verpligting.’+
14 LAAT hulle begaan. Hulle is blinde gidse. As ’n blinde dan ’n blinde lei, sal albei in ’n gat val.”+
16 “Wee julle, blinde gidse,+ wat sê: ‘As iemand by die tempel sweer, is dit niks; maar as iemand by die goud van die tempel sweer, staan hy onder verpligting.’+