16 Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: ’n Slaaf is nie groter as sy heer nie, en ook is iemand wat uitgestuur is, nie groter as die een wat hom gestuur het nie.+
20 Hou die woord wat ek tot julle gespreek het in gedagte: ’n Slaaf is nie groter as sy heer nie. As hulle my vervolg het, sal hulle julle ook vervolg;+ as hulle my woord bewaar het, sal hulle julle s’n ook bewaar.