Matteus 12:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 “Julle moet óf die boom goed maak en sy vrugte goed, óf julle moet die boom sleg maak en sy vrugte sleg; want aan sy vrugte word die boom geken.+
33 “Julle moet óf die boom goed maak en sy vrugte goed, óf julle moet die boom sleg maak en sy vrugte sleg; want aan sy vrugte word die boom geken.+