Handelinge 14:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 en die siele van die dissipels versterk+ en hulle aangemoedig om in die geloof te bly en gesê: “Ons moet deur baie verdrukkinge heen in die koninkryk van God ingaan.”+ 2 Timoteus 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Trouens, almal wat met godvrugtige toegewydheid in verbintenis met Christus Jesus wil lewe, sal ook vervolg word.+
22 en die siele van die dissipels versterk+ en hulle aangemoedig om in die geloof te bly en gesê: “Ons moet deur baie verdrukkinge heen in die koninkryk van God ingaan.”+
12 Trouens, almal wat met godvrugtige toegewydheid in verbintenis met Christus Jesus wil lewe, sal ook vervolg word.+