Jesaja 29:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En in dié dag sal die dowes beslis die woorde van die boek hoor,+ en uit die donker en uit die duisternis sal selfs die oë van die blindes sien.+ Jesaja 35:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Dan sal die oë van die blindes geopen word,+ en die ore van die dowes sal ontsluit word.+ Jesaja 42:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 om die blinde oë te open,+ om die gevangene uit die kerker te lei,+ uit die huis van bewaring dié wat in die duisternis sit.+
18 En in dié dag sal die dowes beslis die woorde van die boek hoor,+ en uit die donker en uit die duisternis sal selfs die oë van die blindes sien.+
7 om die blinde oë te open,+ om die gevangene uit die kerker te lei,+ uit die huis van bewaring dié wat in die duisternis sit.+