Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 61:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 61 Die gees van die Soewereine Heer Jehovah is op my,+ omdat Jehovah my gesalf het+ om goeie nuus aan die sagmoediges te verkondig.+ Hy het my gestuur om die gebrokenes van hart te verbind,+ om uit te roep dat dié wat gevange geneem is,+ vrygelaat sal word en dat die oë van die gevangenes wyd oopgemaak sal word;+

  • Sefanja 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En ek sal beslis ’n nederige en geringe volk in jou laat oorbly,+ en hulle sal by die naam van Jehovah toevlug soek.+

  • Matteus 11:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Die blindes sien weer,+ en die kreupeles+ loop rond, die melaatses+ word gereinig en die dowes+ hoor, en die dooies+ word opgewek, en aan die armes word die goeie nuus+ bekend gemaak;

  • Lukas 4:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Jehovah se gees+ is op my, want hy het my gesalf om goeie nuus aan die armes bekend te maak, hy het my uitgestuur om ’n vrylating aan die gevangenes te verkondig en ’n herstel van gesig aan die blindes, om die verbryseldes in vryheid weg te stuur,+

  • Jakobus 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Luister, my geliefde broers. God het diegene wat arm is+ ten opsigte van die wêreld, uitgekies om ryk+ in geloof en erfgename van die koninkryk te wees wat hy beloof het aan dié wat hom liefhet,+ nie waar nie?

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel