32 Want Johannes het in ’n weg van regverdigheid na julle toe gekom,+ maar julle het hom nie geglo nie.+ Die belastinggaarders en die hoere het hom egter geglo,+ en al het julle dit gesien, het julle nie agterna spyt gevoel sodat julle hom geglo het nie.