Matteus 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Sy sal geboorte gee aan ’n seun, en jy moet hom Jesus+ noem, want hy sal sy volk+ van hulle sondes+ red.”+ Lukas 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En toe agt dae+ vervul is dat hy besny+ moes word, is hy ook die naam Jesus+ gegee, die naam wat deur die engel genoem is voordat hy in die moederskoot ontvang is.+
21 Sy sal geboorte gee aan ’n seun, en jy moet hom Jesus+ noem, want hy sal sy volk+ van hulle sondes+ red.”+
21 En toe agt dae+ vervul is dat hy besny+ moes word, is hy ook die naam Jesus+ gegee, die naam wat deur die engel genoem is voordat hy in die moederskoot ontvang is.+