Matteus 25:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Sy heer het vir hom gesê: ‘Mooi so, goeie en getroue slaaf! Jy was oor ’n paar dinge getrou. Ek sal jou oor baie dinge aanstel.+ Gaan in die vreugde+ van jou heer in.’
23 Sy heer het vir hom gesê: ‘Mooi so, goeie en getroue slaaf! Jy was oor ’n paar dinge getrou. Ek sal jou oor baie dinge aanstel.+ Gaan in die vreugde+ van jou heer in.’