Matteus 8:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En kyk! hulle het geskreeu en gesê: “Wat het ons met u te doen, Seun van God?+ Het u hierheen gekom om ons voor die vasgestelde tyd+ te pynig?”+ Markus 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 en nadat hy met ’n harde stem uitgeroep het,+ het hy gesê: “Wat het ek met u te doen, Jesus, Seun van die Allerhoogste God?+ Ek stel u onder eed+ by God om my nie te pynig nie.”+ Lukas 4:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 “Ha! Wat het ons met jou te doen,+ Jesus, Nasarener?+ Het jy gekom om ons te vernietig? Ek weet+ presies wie jy is: die Heilige van God.”+
29 En kyk! hulle het geskreeu en gesê: “Wat het ons met u te doen, Seun van God?+ Het u hierheen gekom om ons voor die vasgestelde tyd+ te pynig?”+
7 en nadat hy met ’n harde stem uitgeroep het,+ het hy gesê: “Wat het ek met u te doen, Jesus, Seun van die Allerhoogste God?+ Ek stel u onder eed+ by God om my nie te pynig nie.”+
34 “Ha! Wat het ons met jou te doen,+ Jesus, Nasarener?+ Het jy gekom om ons te vernietig? Ek weet+ presies wie jy is: die Heilige van God.”+