Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 7:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Wanneer jou dae vervul is+ en jy met jou voorvaders moet ontslaap,+ dan sal ek beslis jou saad ná jou verwek, wat uit jou liggaam sal voortkom; en ek sal inderdaad sy koninkryk stewig vestig.+

  • Psalm 132:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Jehovah het vir Dawid gesweer,+

      Waarlik, hy sal nie daarvan afsien nie:+

      “Van die vrug van jou liggaam+

      Sal ek op jou troon plaas.+

  • Jesaja 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Aan die oorvloed van die vorstelike heerskappy+ en aan vrede sal daar geen einde wees nie,+ op die troon van Dawid+ en oor sy koninkryk om dit stewig te vestig+ en om dit deur middel van geregtigheid+ en deur middel van regverdigheid+ in stand te hou, van nou af en tot onbepaalde tyd. Die ywer van Jehovah van die leërs sal dit doen.+

  • Jeremia 23:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Kyk! Daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal vir Dawid ’n regverdige spruit verwek.+ En ’n koning sal beslis regeer+ en oordeelkundig handel en geregtigheid en regverdigheid uitoefen in die land.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel