Jesaja 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En daar sal ’n takkie+ uit die stomp van Isai+ voortkom; en uit sy wortels sal ’n spruit+ vrugbaar+ wees. Jesaja 11:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En in dié dag+ sal daar die wortel van Isai wees,+ wat sal opstaan as ’n baken vir die volke.+ Selfs die nasies sal hulle tot hom wend en hom raadpleeg,+ en sy rusplek sal glorieryk word.+ Matteus 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 Die boek van die geskiedenis+ van Jesus Christus, die seun van Dawid,+ die seun van Abraham:+
11 En daar sal ’n takkie+ uit die stomp van Isai+ voortkom; en uit sy wortels sal ’n spruit+ vrugbaar+ wees.
10 En in dié dag+ sal daar die wortel van Isai wees,+ wat sal opstaan as ’n baken vir die volke.+ Selfs die nasies sal hulle tot hom wend en hom raadpleeg,+ en sy rusplek sal glorieryk word.+