-
Nehemia 5:13Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
13 Ook het ek my boesem uitgeskud en toe gesê: “Mag die ware God elke man wat hierdie woord nie uitvoer nie, so uitskud uit sy huis en uit sy eiendom wat hy bekom het; en mag hy so uitgeskud en leeg word.” Hierop het die hele gemeente gesê: “Amen!”+ En hulle het Jehovah begin loof.+ En die volk het volgens hierdie woord gehandel.+
-