Matteus 16:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Hy het vir hulle gesê: “Maar julle, wie sê julle is ek?”+ Markus 8:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En hy het hulle gevra: “Maar julle, wie sê julle is ek?” Petrus het geantwoord en vir hom gesê: “U is die Christus.”+
29 En hy het hulle gevra: “Maar julle, wie sê julle is ek?” Petrus het geantwoord en vir hom gesê: “U is die Christus.”+