Deuteronomium 18:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 ’n Profeet uit jou midde, uit jou broers, soos ek, sal Jehovah jou God vir jou verwek—na hom moet julle luister+— Matteus 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Kyk! Ook was daar ’n stem+ uit die hemele wat gesê het: “Dit is my Seun,+ die geliefde,+ wat ek goedgekeur het.”+ Handelinge 3:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Trouens, Moses het gesê: ‘Jehovah God sal vir julle uit die midde van julle broers ’n profeet soos ek verwek.+ Julle moet na hom luister volgens alles wat hy vir julle sê.+
15 ’n Profeet uit jou midde, uit jou broers, soos ek, sal Jehovah jou God vir jou verwek—na hom moet julle luister+—
17 Kyk! Ook was daar ’n stem+ uit die hemele wat gesê het: “Dit is my Seun,+ die geliefde,+ wat ek goedgekeur het.”+
22 Trouens, Moses het gesê: ‘Jehovah God sal vir julle uit die midde van julle broers ’n profeet soos ek verwek.+ Julle moet na hom luister volgens alles wat hy vir julle sê.+