Matteus 23:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Maar die grootste onder julle moet julle dienaar wees.+ Romeine 12:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 In broederliefde+ moet julle tere geneentheid vir mekaar hê. Neem die leiding in eerbetoning+ aan mekaar.
10 In broederliefde+ moet julle tere geneentheid vir mekaar hê. Neem die leiding in eerbetoning+ aan mekaar.